Artistic and inspired photography in Pretoria. Let Sanet help you capture those special moments in her unique style.

MyBlog

William & Luzaan.. en klein Anke

04
January
2010

wlwlEk voel baie bevoorreg om fotos te kan plaas van een van my bruidspare wat sowat 2 jaar gelede getroud is!

Het die wonderlike nuus gekry dat hulle 'n meisiekind ryker is en hier is 'n paar van die fotos wat ek van hulle pop geneem het. Baie geluk William en Luzaan met julle pragtige Anke, en dankie vir die geleentheid om weereens een van julle wonderlikste oomblikke te kan verewig!

 
x

Romantic Shoot Special

Romantic, sensual photos for that special man in your life. Spoil yourself!
(2hour photo shoot, and all your photos on High-res CD)
Editing of photos is included in the package and minimum of 25 photos on the cd.

Only R625

sensualsensual shootsensual